Tongbandjie en voeding
Klikkende voedings, tepelskade en swak oordrag het baie oorsake. Orale beperkings is een moontlikheid — assessering kom vóór ’n prosedure.
Nie elke tongbandjie veroorsaak probleme nie, en nie elke voedingsprobleem is ’n tongbandjie nie. Ons assessseer funksie by die bors eers.
Ek doen nie freenotomie nie. Ek steun voeding en verwys wanneer ’n prosedure oorweeg moet word.