Mastitis en verstopte melkkanaal
Ou raad om “warm te maak en hard te masseer” is verouderd. Hedendaagse benaderings fokus op inflammasie verminder, aanhou voed, en die regte kliniese steun.
In ’n konsultasie kyk ons na aanhaking, dreinasie en praktiese gemaksmaatreëls volgens huidige protokolle.