Lae melkvoorraad — en waargenome lae voorraad

Baie mammas worry hulle het nie genoeg melk nie wanneer baba cluster-feed. Ons skei ware voorraadprobleme van normale baba-gedrag.

Ware lae voorraad en waargenome lae voorraad vra verskillende benaderings. Doeltreffende, gereelde melkverwydering is die basis.

Ons kyk na voedingsfrekwensie, aanhaking, nat luiers, gewig, en pomp as jy dit gebruik.

WhatsApp 076 183 6080

Bespreek